Yuri Lowenthal

Yuri Lowenthal
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 5 Maart 1971 (1971-03-05)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Yuri Lowenthal (gebore 5 Maart 1971) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Solo: A Star Wars Story (2018) en in die televisiereeks Ben 10: Omniverse (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy